SMS’e vir 16 Augustus 2023
Siende blind, ja-nee. Hier in Tsumeb is dit ook die blinde verkeersafdeling. Klomp van ons stoptekens is al vir jare weg. Geen spietkop blyk dit raak te sien nie. Dit beteken dus hulle patrolleer nie meer nie, of hulle sien dit net eenvoudig nie raak nie. Lyk of die polisie en munisipale mense almal hierdie oogprobleem het. Ek wag vir die dag dat iemand se kind op ’n fiets doodgery word by so ’n verlore stopteken.
Ongelukkig sal rugby nog eeue moet wag om professioneel te word. Die NRU, klubs, spelers, skeidsregters, toeskouers en die alewige concerned groups is en bly amateurs. – Anoniem.
Waarom kry ons in Suiderhof nie meer ’n koerant vroegoggend as ons kinders skool toe vat nie?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie