SMS
SMS

SMS’e vir 16 Mei 2024

Mandy Rittmann
When will Telecom clean up the mess they left behind on Aristoteles Street? Paratus took one day to replace the interlocks.

Dis ’n absolute skande dat Namibiese UHT-melk N$170 (vir 6) by ’n winkel in Okahandja kos, terwyl die winkel se eie handelsmerk (nie op spesiale aanbieding nie) net N$143 kos.

Okahandja-munisipaliteit: Wanneer maak julle die slote in die straat voor die polisiekantoor reg?

NaTIS, party ou mensies het darem ook ’n karretjie. Help tog vir hulle! Gee asseblief tog vir hulle ’n bietjie af op die lisensiegelde!

Die waterkrisis verwys: Kan NamWater en die dorpsindoenas van Okahandja-munisipaliteit vir ons sê waar ons water vandaan gaan kry, indien Von Bach totaal opdroog? Of is hulle nie bekommerd nie?

Ek sien klaar ʼn “olierot” en ʼn “green hydrogenrot” wat aankom. Ek sien klaar hoe die Suide se kinders nie by daardie groot projekte werk sal kry nie. Ek sien klaar hoe sekere tribes se kinders met army lorries en busse vervoer word na die Suide.

Multichoice kan julle nie die sepies verander nie, julle herhaal elke week dieselfde goed.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!