SMS’e vir 16 Oktober 2023
City of Windhoek, baie inwoners het nie hul maandelikse rekening ontvang nie. Onbevoegde personeel, probeer net om ons water en ligte af te sny en julle het hel op aarde.
Baie dankie aan Neil van Wyk werksaam by MTC Grove met die hantering van en oplossing van my SIM-kaart-probleem. Jou toegewydheid moet beslis beloon word. Groete, Paul.
Weet iemand, die Chinese wat naalde gebruik om in mense te steek vir pyn, help dit?
Standard Bank Namibia het ons Aranos-kliënte diep teleurgestel, deur die bank toe te maak. Ons kan geen geld onttrek deur hulle kamtige nuwe “Paypulse”-storie nie. Hulle het ’n ATM in Shoprite gaan neerplak en nie hulle huiswerk ordentlik gedoen nie. Kliënte stap druipstert uit die winkel en dis dalk geld wat vir kos of siekte of dood gestuur is. Waar kan een van die oudste banke in die wêreld as gevolg van “clientele” toemaak? Is omdat hulle nie kliënte geldelik kan bystaan nie, dan trek kliënte ander banke toe. Sies vir Standard Bank.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie