SMS’e vir 17 April 2023
Hierdie olie is sommer groot geld. Gee tog vir ons ou mense byvoorbaat ook so ’n klein N$20 000 elke maand, want dis mos ons wat die pad gemaak het vir die volgende generasie. Groot dankie.
Ek soek tog asseblief ’n ceiling board wat daar rondstaan of rondlê. Ek is ’n senior, help my ook met ’n klein bedjie wat nie gebruik word nie. Ek sal dit waardeer. My nommer is 081 375 9012, dankie.
Ek skryf uit geopende verstand deur insig in die verborgenheid. Wat wil ons hê, demokrasie, vryheid van spraak, kommunisme of erge onderdrukking. Ek kies demokrasie. Die Amerikaanse vlag wapper op vaste grond. Sirië, Iran, Saoedi-Arabië, China en Noord-Korea, dis ’n verslaggie uit die verborgenheid. Is dit die nuwe wêreldorder. In God is ons vertroue. Groete. – Sedney J Ockhuizen
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie