SMS
SMS

SMS’e vir 17 April 2024

Mandy Rittmann
Mense wat hulle werk en inkomste weens die droogte verloor moet eerste gehelp word. Aangesien die koei die geld maak en nie die banke nie, sal daar na hierdie droogte baie min geld by die banke beskikbaar wees. Om van misdaad te weet en nie die polisie in te lig nie, is jy medepligtig en ’n medebeskuldigde. Enige saak van misdaad wat nie ondersoek en afgehandel word nie, beteken dat die polisie die stryd teen misdaad in Namibië gaan verloor.

Die dood van die vier mans Saterdagaand buite Rehoboth as gevolg van ’n bees wat in die pad gestaan het verwys: Wanneer gaan iemand in Namibië die verskynsel en misdaad van diere (beeste, perde, donkies en kleinvee) wat op en langs paaie in padreserwes en selfs binne dorpe wei, ernstig opneem en iets daaraan doen? – Peet Harmse

Het die rookwet verander? Ek sit Saterdag in Spur, die deur na die veranda staan oop, mense wat daar eet, sit en rook met kinders aan tafel en die rook waai in waar ons sit. Die personeellid sê vir my hulle mag daar rook, want dis die rokersarea? Dit bly ’n publieke area waar kos bedien word? Rêrig.

We did not hear NBC radio from after 11 until 5 in the afternoon. Please check for Hardap Region, amper bo.

Wat en wie keer dat die beeste noord van die Rooilyn uitwyk na Angola na familie om te oorleef?

NamRA sal die voortbestaan van die vleisprodusente in Namibië finaal uitroei as hulle die noodverkope weens die droogte belas.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!