SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 18 April 2023

Mandy Rittmann
Republikein, 14 April verwys: Waar is die ouers van die drie kinders vir wie ouma Mbuga moet sorg? Die 38-jarige seun kan met ’n skoffel vore kap, om ’n paar mielies, waatlemoene, aartappels ens. in die grond te sit. Ek vra maar net. – Marlene

Hoekom kan die Namibiese Sentrale Veeartseny Laboratorium in Windhoek nie meer Dourine toetse ten opsigte van perdemerries doen nie? Is dit omdat hulle rekening vir die verskaffing van die Antigen wat nodig is om die toetse te doen al 7 jaar agterstallig is?

Wat help dit dat ons die beste Arbeidswetgewing in Afrika het, as daardeur al hoe meer werkloos word?Thanks to MEATCO and the Taxpayer for the support to meatprodusers in tough times.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!