SMS'e vir 18 Januarie 2023
The so-called 78% failure rate of last year's Gr.11s is a misnomer. First of all, it refers to admission to Gr.12 only, for which one needs 60% in 3 subjects for doing the newly introduced AS course in order to gain admission to a university in countries such as South Africa or England. A school leaver's pass of a D or even an E is not a failure! Secondly, Namibia does not need so many university students, seeing that many graduates also end-up roaming the streets without a job. We urgently need skilled artisans and qualified people in other “non-academic” occupations. Many successful business people do not have a university or college education. We must stop harping on academic careers and professions as the only road to success. Instead, we must reintroduce skills-based occupational subjects in schools and bring back technical colleges for school leavers.
City of Windhoek: Khomasdal se strate is vol gate doen iets.
Are there some people in Namibia/Windhoek who are also eating a carnivore diet? I would like to make contact 081 250 1481.
Ek wil graag my dank uitspreek teenoor Sakkie Kamati en Fritz Reynecke by Pupkewitz Toyota Windhoek. Julle twee loop elke keer daardie ekstra myl. Baie dankie my maters. Hou so aan. Oom Paul.
Ek wil net graag vir Lazurus Nghiylulwa Mwetufa van Shoprite Mariental sê ons is baie, baie dankbaar vir al sy hulp wat hy vir ons gee. Ek hoop die base gee hom ’n stywe handdruk. – Magda en Grobbie van Gibeon
Wil net hoor hoe kry ’n geestelike radiostasie dit oor hul hart dat hul ’n drink en verwoes plek oopmaak? Deur die week praat jy oor Jesus en naweke geniet jy dit om te kyk hoe mense hul lewens verwoes. Is dit dubbele standaarde? Waar gaan dit stop?
Soutlorries ry net stadig by Lagune se luukse huise, maar dan is dit vol spoed, vol sout of leeg. Dit mors ander woonhuise vol sout met die wind. Is dit goed so?
Hoekom kla mense nie oor die soutlorries wat gedurig met ’n hoë spoed op die Nangolo Mbumba, Walvisbaai in die dorp ry. Selfs Sondae, 70 km/h maklik.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie