SMSe logo
SMSe logo

SMS’e vir 18 Julie 2022

Daar is absoluut geen beheer oor taxis in Windhoek, N$13 per rit. Twak hulle vat tussen N$26 en N$32 tot by Eros poskantoor. Die huishulpe kla oor die day light robbery. Daar is meer taxis in Windhoek as in Londen, Engeland. Hulle hou nie by verkeersreëls nie en van hulle is by kriminaliteit betrokke. So verminder hulle na ’n beheerbare aantal, dan kan almal daarby baat.

Swakopmund Municipality. Your roads and infrastructure are in a terrible state of repair. We all thought IPC control would make a difference. Shame on you.

Die mak bobbejane op die pad na lughawe Hosea Kutako is ’n groot bedreiging vir die verkeer. Hoop daar kom ’n oplossing voordat ’n groot ongeluk gebeur.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!