SMS
SMS

SMS’e vir 18 Junie 2024

Mandy Rittmann
Baie dankie regter Orben Sibeya vir die voorligting en barmhartigheid wat u vertoon het in u onlangse beslissing oor die twee leeuwyfies, Ula en Elsa. U het duidelik ʼn hart vir beide mense en diere. U beoefen die wysheid wat Namibiërs van ons howe verwag en waardeer. – P.B. Pieterse

Negentig present van staatskole sonder funksionerende biblioteke. My vraag is, waarom is dit toegelaat voor dit raakgesien is en niemand gaan verantwoordelik gehou word nie. – HvZ

Swakopmund, karwagte het ʼn probleem geword by en rondom die Swakopmund-museum. Toeriste wat besoek aflê by die museum moet die karwagte tussen N$100 en N$150 betaal. Kan die stadsvaders asseblief dringend hierna kyk. Dit is verseker nie goed vir toeriste en besoekers aan ons dorp nie.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!