No Image Caption

SMS’e vir 19 Augustus 2022

Hennie, ek hoor wat jy sê. My gevoel: as die aanvaller nie verlang dat ek maksimum geweld toepas nie, waarom val hy my aan? Los my net uit. Ek weet mos nie watter mate van geweld hy beoog nie, veral as hy eers aan die wenkant is. Die hof het die wêreld se tyd om te besluit hoeveel selfverdediging die slagoffer mag toepas, maar as iemand in die donker op jou afstorm, is jy veronderstel om eers vir hom te vra hoe oud hy is, waarmee hy gewapen is en hoe ernstig hy van plan is om jou te beseer? As aanvallers weet jy mag jouself behoorlik verdedig, sal hulle dalk begin om mense uit te los en te gaan werk soek.

Die foto by die berig “Plaaswerker skuldig aan bylmoord, verkragting” wys duidelik wat Namibiërs dink van die regstelsel. Hy staan en kraai van die lag, wat ’n grap! Nou het ek ’n lekker dak oor my kop, drie maaltye ’n dag en nou gaan ek lekker lewe. Siek, siek, siek.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!