SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 19 Desember 2023

Mandy Rittmann
Stem saam met bekommerde ouer oor druipsyfer. Het ook ’n probleem met ’n sekere skool. Daar doer agter in Khomasdal. My graad 10 kind kry presies dieselfde uitslae in dieselfde vakke as eerste termyn. Die hele graad 10 se punte is laag, maar ouers word nie laat weet daar is ’n probleem. Kind sukkel of verstaan nie die vak nie. Dit lyk vir my betrokke onderwysers kan nie die vakke aanbied nie. Help tog!

High failure rate. Wat het in 2023 gebeur, hoekom kry kinders so baie U’s in hul vakke? Distance onderwysers en kinders lei daar onder. Minister, inspekteur besoek asseblief die skole en gaan soek die probleem by die onderwysers, nie net by kinders nie.

Minister of Education, kyk na die druipsyfers van 2023. Kyk na die klas average, vreeslik swak. Hoe kan die kinders slaag, onderwysers bied enige vakke aan. Hoeveel persent kinders slaag Wiskunde? Moet onse kinders daaronder lei? Maak ’n draai by skole, moenie net aanvaar dat kinders druip nie.

Ek hoor Duitsland het alweer 400 000 000.00 vir onse land geskenk vir batterystoring van krag. Nou wil ek weet wat die volksmoordmense daarvan sê. Small things amuse small minds.

Vrydag, 15 Desember 16:05 en geen antwoord by Nampol of City Police. Geen wonder kriminaliteit ruk handuit.

Werk die verkeerspolisie van Okahandja ooit? Hulle skitter in hul afwesigheid op die nuwe dubbelpad waar dit aansluit bo teen die nuwe Gross Barmen-brug. In plaas van om in die skaduwee onder bome met spoedkameras motoriste te vang, kan hulle vir ’n slag op die brug agter die sementblokke wegkruip om die bestuurders te vang wat nie stop nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!