SMS’e vir 19 Januarie 2023
The so-called 78% failure rate of last year’s Gr.11s is a misnomer. First of all, it refers to admission to Gr.12 only, for which one needs 60% in 3 subjects for doing the newly introduced AS course in order to gain admission to a university in countries such as South Africa or England. A school leaver’s pass of a D or even an E is not a failure! Secondly, Namibia does not need so many university students, seeing that many graduates also end-up roaming the streets without a job. We urgently need skilled artisans and qualified people in other “non-academic” occupations. Many successful business people do not have a university or college education. We must stop harping on academic careers and professions as the only road to success. Instead, we must reintroduce skills-based occupational subjects in schools and bring back technical colleges for school leavers.
In die berig rakende die Craft Bistro-sage Republikein, 16 Januarie 2023 word berig van die immigrasie verkiesingsraad wat nie reg klink nie. Ons verwys in Engels na die Immigration Selection Board, sal Immigrasie Keuringsraad nie dalk beter klink nie. Dit is in elk geval gedurende hierdie besprekings waar aansoeke goedgekeur of afgekeur word.
City police, kyk regtig om stoptekens aan te bring onder die brug, Sam Nujoma drive, waar jy indraai na Rocky Crest.
Soutlorries ry net stadig by Lagune se luukse huise, maar dan is dit vol spoed, vol sout of leeg. Dit mors ander woonhuise vol sout met die wind. Is dit goed so?
Hoekom kla mense nie oor die soutlorries wat gedurig met ’n hoë spoed op die Nangolo Mbumba, Walvisbaai in die dorp ry. Selfs Sondae, 70 km/h maklik.
In die berig oor die mediese universiteit, lees ek van opleiding sal by die ministerie se hospitale geskiet. Die woord geskiet klink nie vir my reg en ek sou dit vervang het met geskied of is ek nou die kluts kwyt.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie