SMS’e vir 19 June 2024
Kiesers vra julleself die vraag, hoeveel van die ministers gaan staatshospitale toe as hul siek is, en hoeveel se kinders is in staatskole. – HvZ
David Wiese, jou yster! Een van die beste in die wêreld, trots op jou.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie