No Image Caption

SMS’e vir 2 Augustus 2022

42 000 plus wil staak: Dit was plus minus die aantal staatsamptenare wat hierdie land se belange op die hart gedra het, en nie soos nou plus minus 120 000 wat hierdie mooi land in ’n rommelstatus verander het. Raak dan ontslae van hulle, dan word die staatsdiens meer vaartbelynd en effektief en hope geld kan gespaar word, om hierdie land weer op ’n gesonde koers te kry.

Dit is ’n skande dat die restaurant op die Hosea Kutako Lughawe in ’n container is, wat dink die toeriste daarvan?

Mariental werkgewers, die taxi's wil nie vroegoggend ry nie, as ons mense aangerand word wie moet pa staan vir dit?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!