SMS’e vir 2 Desember 2022

Mandy Rittmann
’n Klein groep van die NG Kerk, Swakopmund het vanmiddag 247 kerslekkergoed-geskenkpakkies by Annes Angels in DRC, Swakopmund afgegee.

Hoekom is die waatlemoene en spanspek so duur hierdie jaar?

Voor onafhanklikheid het 800 polisiemanne die hele land se misdaad in beheer gehou. Nou kan hul dit nie eens doen met 10 000 polisiemanne nie. Misdaad raak net meer en van die polisie help dit aan.

Etse Geingob, jy maak ons skaam. As jouse naam nie saam met Fishrot genoem word nie, dan word dit saam met Ramaphosa se skelmgeit genoem. Het jy dan nie skaamte nie?

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!