SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 2 Februarie 2022

Mandy Rittmann
“...heeldag op hul selfone...”

Die meeting wat plaas moes gevind het van Sassa is afgelas van mevrou Fortein. Ons ouer garde wil weet hoekom die meeting afgelas is. Die meeting was in die kerke afgekondig en was ook op WhatsApp. Bel vir mnr. Z Seibeb op die selnommer 081 655 5756. Dankie.

Mnr. Frederik Pohl by Torga Optical. Baie dankie vir jou flinke en professionele diens. Ons waardeer dit opreg. - D. Ellis en seun

Wat gaan die afgelope tyd aan met Telecom, Okahandja se internetlyne? Mens kry nouliks e-posse gestuur deur die dag. Opskud asseblief!

Kommissaris verplaas die polisie wat baie lank in Gochas werk, want hulle steel ons kleinvee met die skelms van Gochas.

Katutura-hospitaal se verpleegsters sit heeldag op hul selfone en kan nie die pasiënte help nie, en is onbeskof as hulle geroep word vir hulp.

Okahandja Telecom. Hoekom beantwoord julle nie julle 505603 en 505600 nommers nie? Dit lui en lui tot in ewigheid toe.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!