SMS
SMS

SMS’e vir 2 Julie 2024

Mandy Rittmann
Aan die klomp blinde spietkops van Namibië - Feitlik elke vragmotor op die pad se drywer sit koponderstebo en teks op sy foon. Elke ryk seun, Merc-drywer met ‘n hoodie sit en teks. Julle kan derduisende in die staats- en munisipale koffers laat beland, as julle julle oë oopmaak. In die VSA is texting and driving nou die enkele grootste oorsaak van motorongelukke.

MediClinic in Windhoek - Baie dankie vir jul uitstekende mediese diens wat julle lewer. Dankie vir al die personeel van MediClinic, die manier hoe julle die pasiënte behandel en hanteer, word opreg waardeer. Julle passie vir jul beroep word raakgesien.

‘n Hartlike dank aan Rehoboth se ambulanspersoneel. Jul goeie diens word opreg waardeer. Ons bid dat die Goeie Vader jul altyd veilig sal lei, elke dag wat julle op die pad gaan.

Pasop Donkerhoek-inwoners! Diewe hou jul bewegings deur die dag en nag dop, dan slaan hulle toe.

Ons eet net rooivleis. Proteïene afkomstig van diere wat net gras en blare vreet. Ons eet nie meer hoender (witvleis), omdat hulle ons land se mielies opeet.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!