SMS’e vir 2 Oktober 2023
Hoor op die nuus van onse parlementslede wat nie opdaag vir werk nie. Ek hoop die labour law wat julle ingestel het word toegepas, naamlik as jy nie vir werk opdaag nie, jy nie betaling ontvang nie. Bring maar kolonialisme terug comrades, dis al hoe julle hierdie land en donker Afrika gaan red.
Waarom is die Chinees wie se honde die man verskeur het nog nie in hegtenis geneem nie? Waarom gaan hierdie lêer so vinnig AG toe? As dit ’n veedief op ’n plaas was, was die arme boer lankal in die selle met ’n groep jillers buite wat aandring dat hy nie borg moet kry nie, asof aanhouding sonder borg solank sy straf moet wees. Wat gaan met hierdie regstelsel aan?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie