SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 20 Junie 2023

Mandy Rittmann
I have a problem with Usakos police station. I was there in custody and there is no food, the inmates there now buy food from their own pockets, because there is only maize meal. No sugar, even the bread without butter. I was there myself and I am not joking.

Wil net sê, ek het niks teen die onderwysers nie, maar teen die persone wat die termyne opstel en 10 minute voor middag verander. Sou onderwysers en koshuispersoneel langer gewerk het as die vasgestelde termyn?

Dis goed dat kos nie aan koshuise gelewer word nie, maar betaal al die ouers vir die volledige termyn vir kos en kombuis? Wat sou gebeur as die kinders tot die 15de gebly het, soos die termyn dit vasgestel het? Wat van die koshuispersoneel?

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!