SMS’e vir 20 Maart 2024
Ek wil net mense waarsku dat die nommer met scams besig is met MTC se naam en pryse, kontant wat jy gewen het. En dan begin die persoon om jou bankbesonderhede uit te vind – 085 789 6317.
Do we really need to listen to this helicopter noise on a Sunday?
Ek verstaan dit glad nie. Wette teen gays: Bedreig openbare gesondheid. As jy jou Bybel lees, sal jy dit miskien verstaan. Hou asseblief die wet om die land te red. God sê nee, verstaan dit asseblief.
Minister of land and resettlement. U probeer so hard om behuisingsnood op te los, maar dit is kommerwekkend dat daar huise leeg staan, veral in Hardapstreek, Mariental, en die tuiste geword het van jeug waar dwelms geniet word tesame met beskadiging. Polisie-offisiere, munisipale werkers sien dit en dra kennis, maar daarvan kom niks. Is dit net in Mariental wat dwelms wettig is? Bring tog asseblief ’n besoek, ons haweloses begeer ook ons eie leefplekkie.
Wat sê die wet? Vanoggend by een van die winkels in Otjiwarongo, die sekuriteitsdame wat in my inkopiesak krap.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie