SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 20 November 2023

Mandy Rittmann
Ek kla vandag oor Telecom se gebrek om ’n normale diens te kan lewer. Ek is ’n pensioenaris en my Wi-Fi werk al vir meer as ’n week nie. Bel jy 11000 dan hou jy vir meer as tien minute aan en die telefoon aan die anderkant gaan net dood. So mors hulle ons belgeld ook. – Beatrix, Auas Hills

Kan nie glo hoeveel tyd en energie gemors word oor ’n N$50 wat betaal moet word vir registrasie by skool. Ouer, dit het jou meer gekos om te gaan kla by die ministerie, en die ergste is die regering wat hulle nog bemoei met onbenullighede. Geen wonder die druipsyfer is so hoog nie, want die regte probleme kry nie aandag nie, maar ’n skrale N$50. – RW

Wat van ons pensioen vir die ou mense wat die land opgebou het? Hoe kan ons lewe? Huishuur is hoog en waarom kan ons nie ook verhoging kry nie? Dit is ’n skande N$1 400 per maand.

Bank Windhoek Keetmanshoop. Is daar fout met julle lugreëling? Dit is onaanvaarbaar! Ek wonder hoe hou julle werknemers uit? Dit is 41 grade.

Kan Mr. Price en Pick n Pay nie ook by Rehoboth Mall oopmaak nie? Daar is baie leë plekke.

Kan CEO en seniors by Rehoboth Town Council nie die grondpaaie met interlocks vervang nie? Vore langs die interlock paaie sal help dat die reënwater afloop. Die paaie is baie sleg.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!