SMS’e vir 21 Junie 2022
Staatsamptenare wil staak: laat hulle maar aangaan, hulle het die laaste 30 jaar niks gedoen nie, behalwe om die staatskas leeg te maak.
Wat doen die sogenaamde gesondheidsinpekteur en sy onderdane in Rehoboth? Die water lyk die afgelope maande soos die grond self en die mense raak siek. Hulle doen niks om die Town Council aan te vat nie. Die Mayor weet van die probleem, maar hy doen net niks. Nee menere, staan op en doen iets.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie