SMS’e vir 22 April 2024
Is dit nie verpligtend dat ʼn taxi versekering moet hê vir ongelukke, asook vir hul reisigers nie? Taxi’s is die hoogste risiko-vervoerder in Namibië. Die MVAF word misbruik vir eise in ongelukke.
Ek wil Gondwana bedank vir hul uitstekende diens! Baie keer sê mense vir jou ons bel jou terug dan gebeur dit net nooit nie. Ek moet sê Gondwana het nog altyd hul woord en trots gehou en jul is die beste!
Het die rookwet verander vra ʼn leser? Wat van drank? Ek sit ook by Spur en die drankwalm waai van nieroker tot by my! Nou wat nou daarvan?! – SAP&H
Met betrekking tot ’n leser se vraag of die rookwet verander het? Die antwoord is nee. Die Tabakbeheerwet van 2010 magtig nie en maak nie voorsiening vir rookareas binne openbare of publieke plekke soos restaurante nie.
Kan Roads Authority sê watter ingenieur het daai gevaarlike speed wallet in Witvlei ontwerp. Wil julle overtime speed verminder of wil julle skade veroorsaak?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie