No Image Caption

SMS’e vir 22 Augustus 2022

Die subhoof van die artikel “Die ruimte wink” in vandag se koerant, wat lees agentskap benodig, laat my hare regop staan. Kry eers die VrotRotParty uit ons stelsel voor hulle nog ’n comrade-verrykings semi-staatsmaatskappy begin.

Waarom verskyn aandelepryse nie meer in Republikein nie. (Die inligting is verouderd en buiten dat ons drie daaglikse nuusprogramme op Netwerk TV en Namibia Media Holdings se Facebook-bladsye varser data bevat, sal ons ook eersdaags hierdie data aanlyn begin publiseer. - Redakteur)

Die twee invoerders van 412 kg se dope is uiteindelik skuldig. Nou die gróót vraag: Waar is daardie vrag dwelms tans. Seker nog ’n interne phala-phala vrot onder die mat ingevee. - Pietrossi

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!