SMS’e vir 22 Julie 2022
Dit is regtig erg hoe die staatskoshuise lyk. Maar die ministerie van onderwys kyk net na hulself. Moenie die kontrakteurs betaal voor hulle begin nie. Vroeër in my koshuistyd het ons ’n PWD-afdeling gehad, wat dit gedoen het. Maar ek sê weer, die leiers van die land kyk net na hulleself. Skande, staan op en sê en doen iets!
Straatligte: Na verskeie oproepe na Windhoek-munisipaliteit werk straatligte nog steeds nie in residensiële en industriële strate nie. Daar is baie mense wat werk toe loop, vroeg in die môre, en ander wag op taxi's in stikdonder strate. ’n Goeie teiken vir grypdiewe. Sekerlik is daar nog geld oor om ligte te laat werk, of ons word maar net nog ’n statistiek vir onopgeloste misdade? - Windhoeker
Dr. Geingob. Before you leave office please institute a mandatory night curfew, non-travel (country wide) for the sake of family life, between 12 midnight and 5 in the morning.
Vir die mense wat dalk al klaar kla, die gemor begin gewoonlik die oomblik as daar iets oor Namibië se wild berig word wat nie plaaslik en positief is nie: Die jagluiperds gaan nie na 'n dieretuin toe nie, Indië se Kuno Nasionale Park beslaan meer as 300 vierkante kilometer. Ek stem saam met die hof - met goeie toesig en monitering kan die verplanting van wildspesies bewaring bevorder.
Ek is weer vandag, 20 Julie, ingeloop van iemand wat sê hy werk by 'n bank. Sy naam is Rowan Adams, hoe kry die mense al jou gegewens en hulle word nie gevang nie!?
Ek wil graag weet by wie gaan kla jy iemand wat onbeskof is teenoor sy kliënte. By Hentiesbaai-munisipaliteit behandel een dame mens soos gif

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie