No Image Caption

SMS’e vir 22 Junie 2022

Alle top regeringslui wat hul nie meer gerade ag om die nasie te dien, diegene wat trou aan die Republiek gesweer het, maar net ’n 32 jaar oue resitasie afgerammel het met g'n erns ... Het no. 1 nie al na die Grondwet verwys as "just a piece of paper" nie? Mense, diegene wat ons toevertrou het met tax gelde, het 'n land met vele ryk hulpbronne na 32 jaar in sy glorie van verdoemenis die afgrond in bestuur. Leiers met visie, sorg vir ’n rampfonds, 'n Gebeurlikheidsfonds om in tye soos dié na die reserwes terug te val. Soos dit hoort in ’n gesonde landsbestuur moet amptenare - op meriete geskoei - die wa deur die drif te trek, maar helaas nie. Hierdie Namibiese Titanic met sy kaptein en bemanning stuur sonder 'n kompas af op ’n ysberg; en die reddingsbote is vir die gesalfdes en binnekring. Swapo social media soldate stem weer, Ons almal sal verdrink, want ons almal was maar net ’n middel tot ’n doel. – Verkyker

Mr. Matti Amukwa. Why do you insult Dr. Chris Brown like that? He holds a doctorate degree in environmetal science and knows what he's talking about. Show us your degree.

Fosfaat-geveg: O, het ons nou gedaal tot die vlak van name-calling? Wel, as Matti Amukwa ’n droomoog onrealistiese idealis is, Chris Brown, dan is jy ’n ... [Kom ons begaan nie dieselfde flaters as waarheen ons waarsku nie. - Redakteur]

Jan Kunene, wonder hoekom daar so erg geroer word, wat word in die bewaringsgebied weggesteek of onwettig gedoen?

Namibië se vrouerugbyspan weet blykbaar nie hoe om te tackle nie en beslis nie hoe om te speel nie. Spelers hardloop net saam. Hul het dringend ordentlike opleiding nodig. Dit was ’n slagting teen Zimbabwe.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!