SMS’e vir 22 Junie 2023
Winskoop! Een rol toiletpapier vir 11 dollar by die winkel in die vallei! Kan jy dit glo!
Met alle respek, gee asseblief raad. Karasburg verdrink in vullis. Mense is honger, geen werkskepping, onbevoegde raadslede. Karasburg is nie ’n munisipale (sic), mnr. Burgemeester, het ’n PA (onnodige geld). Nou word NamPower geblameer. Daar is geen verbetering.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie