SMS’e vir 22 Maart 2022
Marieta Wilhelm word aangekla vir moord, nadat sy haarself verdedig teen ’n aanvaller. City Police se beampte wat aanvaller doodskiet is op vrye voet, want hy het homself verdedig. Hoe ironies is dit?
Ai ai ... ’n Bejaarde dame wat alleen op ’n plaas boer/woon is rêrig moeilikheid soek.
Namibia want investors to come and invest in our country, but NamRa officials want to give a penalty to this new investors of 1 million Namibian dollars. Do you really think that they will invest any more money in this country? Enforcement TransNamib building you are insane.
Ja, Namibiese regering, ons weet almal waaroor dit eintlik gaan. Arme weerlose bejaarde vrou word wreed aangeval en as sy dit durf waag om terug te baklei, word sy van moord aangekla. Hoekom, want sy is mos wit.
Ek het vanmôre verskeie kere alle nommers wat in die Namibiese telefoongids gelys word vir die National Assembly gebel. Nodeloos om te sê, niemand het geantwoord nie, nie eers die skakelbord nie. - Peet Harmse
285-tegnici: Kan die twee mikrofone tydens onderhoude nie gesinchroniseer word nie? Maak die volume net dieselfde. Is dit regtig so moeilik?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie