SMS’e vir 22 September 2022
Vliegvelde en die benutting daarvan word seker in elk geval deur die operateur se versekeringspolis bepaal. Die gemiddelde toeris wat van die paaie gebruik maak, doen dit in elk geval op eie risiko met ’n spesiale 4x4 voertuig in die boendoes. Vlieg is baie veiliger, vereis net ’n geskraapte pad en ’n windkous. Tensy daar ongelukstatistiek is wat die teendeel kan bewys.
Dit sal beter wees om vlieg in Namibië te bevorder as om dit te beperk.
Berrie Holtzhausen is right. (Republikein, 20 September 2022, page 3). You can drug and chain mentally sick people or let them exercise and get enough sunlight. First option is horrific, don’t you agree?
Die besluit om SIM-kaarte te registreer, sal baie help om kriminaliteit te bekamp.
Windhoek-munisipaliteit, kry julle nie skaam vir julle groen borde wat rigtings moet aanwys? Dis blank, wat dink die arme toeriste en die strepe in paaie af en dof. Siestog man!
Kriminaliteit, beesslagtings op plase en wildstropery word al hoe meer in Namibië. Kontrole uit die lug kan baie help met misdaadvoorkoming. Nou hoekom will NCAA landingsbane beperk pleks om dit te bevorder?
Welgedaan Henriette Lamprecht met nog ’n puik mediese bylaag. Dis ’n fees vir die oog en gemoed.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie