SMS’e vir 23 Augustus 2023
Sien Swakopmund se ligtoring is buite werking! Hoe lank gaan dit so bly?
Swapo het reeds Air Namibia ten gronde gedryf, en nou gaan hul meelopers NAC en Paragon die lughawe ook moertoe dryf: IATA sal die lughawe as onveilig verklaar en dan is dit nag, Nella!
Swakopmund se vuurtoring doen weer met trots sy werk!
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie