SMS’e vir 23 Februarie 2024
Asseblief! Gaan die verkeerspolisie, die polisie of die padverkeersowerheid iets doen aan die wetteloosheid wat heers by die Gross Barmen-brug waar die verkeer vanaf Windhoek aansluit? Voertuie, selfs vragmotors met sleepwaens stop nie by die stoptekens nie, maar ry doodeenvoudig voor aankomende verkeer in, sonder om hoegenaamd te probeer stop. Mense gaan doodgery word!
Rondom memoriam het ek al gehoor van nagwaak en rouklere ens. Uit die verre verlede het die Namas onder in die Suide ook gepraat van “die lyk ryp maak”. So, die “sloerdery” is in pas.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie