SMS’e vir 23 Januarie 2024
My onlangse besoek aan Oshakati het weer eens bevestig dat ons binne vyf jaar 60 km/h sal moet ry vanaf Oshivelo tot Oshakati, want orals waar ’n sjebeen en ’n paar sinkkaias staan, is beboude gebied met die nodige 60 km/h-spoedborde. Weet die owerhede dat daar volgens die Padverkeersordonnansie nie binne sekere afstande van hoofpaaie gebou mag word nie? Taxi’s manipuleer/beperk nou die spoed van verkeer rondom die groter dorpe tot 30 km/h deurdat hulle in stringe travel vir besigheid. Weet die spietkops dat hulle hierdie taxi’s kan beboet vir die belemmering van verkeersvloei?
Die persoon wat ou RSA-munte besit. Ek is ’n muntversamelaar van menige lande en stel belang in u munte. Kontak my by 081 406 2846 of stuur my ’n SMS om u terug te bel, asseblief. Baie dankie. – ED
Dis tyd dat mediesefondslede saamstaan. Die mediese fonds waar jy lid is behoort aan die lede. Nie aan die raad van trustees, principal officer, admin.
Nou vra ek vir Bank Windhoek. Hoe is dit moontlik dat Bank Windhoek se stelsel ’n “loophole” of twee het wat dit moontlik gemaak het dat N$200 000 000 gesteel kon word, of is daar dalk meer vleis om hierdie been as wat ons van weet? Hoe veilig is Bank Windhoek se kliënte se geld? Gaan dit by ander banke ook so hopeloos?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie