SMS’e vir 23 Junie 2023
Allister Coetzee sal al Namibië se oorsese spelers kies. So hy kan ophou twak praat. Dis weer daai Wereldbeker-tyd mos.
Ek sien Meatco het in Mei meer as 7 000 healthy beeste geslag! Wanneer hoor ons hoeveel siek beeste geslag is?
Die brand by West Nest Lodge is baie teleurstellend, veral as dit wel deur diefstal en brandstigting veroorsaak is. Og, dis regtig ’n jammer dat sulke dinge in ons land moet gebeur, want dis ’n plek wat werk aan Namibiërs verskaf.
Dankie Windhoek Gymnasium vir die nuwe skool wat in Walvisbaai gebou gaan word, dit is regtig iets goed wat julle doen vir ons hier in die baai. Hoop tog net die bedrag sal bekostigbaar wees.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie