SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 23 Mei 2023

Mandy Rittmann
Die hofuitspraak oor die nietigheid van die Rehoboth voorvaderlike wette verwys: Behou daardie wette nie hulle geldigheid vir doeleindes van die aanwysing van tradisionele leiers soos bedoel in die Traditional Authorities Act No. 25 of 2000 nie?

Die vraag is? Is dit globale verwarming of beeste of die afkap van mopaniebome vir houtskool, wat die Kunenestreek ’n woestyn wil maak?

Cran, ondersoek asseblief die swak internetdiens wat Telecom verskaf. Dit werk net 50% van die tyd, maar intekenare moet elke maand hul rekening ten volle vereffen.

Hartklop FM, watse dooie program het jul nou op Vrydagaande? Hoekom het julle “Goue Oues” weggevat?

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!