SMS’e vir 23 Oktober 2023
Otjiwarongo se munisipaliteit maak ’n bespotting van dienslewering. Inwoners mag self nie potholes vul nie. Wanneer die munisipaliteit dit wel doen, is die vakmanskap betreurenswaardig.
*
Moet asseblief nie die Suidwes Stadion, wat nog altyd ’n baken in ons sport was, ook deurtrek soos alles anders nie. Ek is geskok oor die vernielsugtigheid wat daar gebeur het.
*
Tanja Bause, omtrent niemand in hierdie land het meer respek vir enigiets nie. Die voorbeeld word deur die regering gestel. Niks van hulle is skoon of werk nie. Polisie, hospitale, howe, skole, alles. Wat ’n gemors en ons betaal belasting vir dit?
*
City of Windhoek, wanneer begin julle om padlyne/merke te verf? Niemand weet om waar te ry nie! Genoeg is genoeg!
*
Ek wil almal wat op Woensdag 18 Oktober deur die spietkops in spoedlokvalle van Okahandja se kant op die Gross Barmen-pad gevang is, aanraai om hulle verkeerskaartjies na die aanklaer te neem. Daar is geen bord van Okahandja se kant wat sê die spoedgrens is 80 km/h nie.
*
Kristien, ek stem 100% saam met jou oor fietsryers!
*
Is dit nie tyd in die tasbare doodskis-afwesigheid van opposisie vir ’n nasionale referendum oor die bou van ’n wapenaanleg in Otjwarongo nie?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie