No Image Caption

SMS’e vir 23 September 2022

"Vernuwe spoorweë": Namibië het ’n werkende spoornetwerk geërf. Maar net soos in Suid-Afrika word niks onderhou nie. - Oud-Suidwester, Vredenburg

Kon ons land nie al baie vroeër besin het oor hoe om ons spoorlyne weer op standaard te kry en behoorlike diens te lewer wat vrag- en passasiersvervoer betref nie? Moontlik is daar lankal goeie planne gemaak, wat - soos met baie ander dinge - steeds stof vergaar iewers. Nietemin, dankie minister Mutorwa vir hernude dringendheid in die verband. Daar is baie mense wat graag wil trein ry. Ek is een van hulle.

Ouditverslae: slapgatheid van die regering om nie munisipaliteite vas te trap nie.

Ek is regtig opgewonde om te sien die Windhoek Skou is op pad na die afgelope moeilike twee jaar agter die rug. Kom ons gaan geniet en het vele pret.

Vrydag is die dag en nag ewe lank. Bult af na Desember se langste dag ...

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!