SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 24 Augustus 2023

Mandy Rittmann
Muyunda hou tog net op om nonsens te praat. Hoekom was daar voor onafhanklikheid nie sulke voorvalle met draadstrikke en stropery in Etosha nie. Jul werknemerskwartiere lyk soos dorpe van mense wat nie daar hoort nie. Soek daar en jy sal vind.

Dit gaan my verstand te bowe hoe TransNamib se bestuur se koppe werk. Koop nuwe voertuie in plaas van om liewers na die lokomotiewe se onderhoud en al hul ander finansiële sake om te sien.

Vanoggend weer die toppunt gesien tussen Tsumeb en Oshivelo. ’n NDF-voertuig waarsku aankomende siviele voertuie teen spoedlokval. Ek het al polisievoertuie ook gesien wat dit doen. Dink net, wat is daardie soldate en polisielede se lojaliteitsfaktor teenoor die regering. Seker nul.

Ek merk dat Republikein vir die tweede keer verkeerdelik berig dat TransNamib 75%-subsidie betaal vir sy pensioenarisse se maandelikse mediese fonds premies. Die korrekte syfer is 66,7%.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!