No Image Caption

SMS’e vir 24 Mei 2022

Wanneer gaan terugvoering verskaf word oor wat nou gedoen moet word met die verkeerde berekening van land tax deur die owerhede? Daar is 'n groot verskil tussen 0,75% en 0,4%!

Aan die persoon wat sê: “Verplig mense om gespuit te word!” Dis niks van conspiracy freaks... Hoe lank is daar aan polio vaccines gewerk en het mense weer polio gekry? Jy wat gespuit is, kry steeds Covid. So laat spuit gerus met jou eksperiment. Gaan doen bietjie meer huiswerk omtrent die experimental spuit.

Jy het geen reg om iemand te forseer om te spuit nie. Ek weet van mense wat Covid-spuite gevat het en hulle raak sieker as die sonder spuite, praat nie eers van die wat al gesterf het van die spuite nie. Geen conspiracy, net logiese denke. Kla eerder oor goed wat saak maak en sit jou energie daarin.

Wat 'n belewenis om onlangs die musiekblyspel "Die Gelofte" in die Afriforum-teater in Pretoria te kon bywoon. - Peet Harmse.

CoW, julle area cleaners, kan hulle asb. die rivier voor Old Wheelers skoonmaak! Huise oorkant word beroof en die diewe vedwyn in die rivier waar taxi's vir hulle wag by die ou kombi van Old Wheelers.

Ek wil net weet, is piramideskemas wettig in Namibië? Dit word nog in Windhoek gedoen.

Is daar dan geen ander geskikte taalsprekendes behalwe die verre noorde se lede vir die Swapo-presidensie? Nou word daar op 'n way genoem van glo tyd vir'n dameskandidaat van die einste oorheersende groep net om ander uit te hou. Wanneer kry byvoorbeeld die Herero, Kavango, Zambezi ensomeer die kans om te lei? Nou word onder die dekmantel van evageslag ou mense en diegene wat nuusblaaie gehaal het vir ander redes na vore geskuif net om andere te ontsê en in Swapo kan jy dink wat jy wil, maar nie sê wat jy dink nie. G’n hoekom- en waaromvrae, jy fluisterpraat met 'n vertroueling. Dis 'n eina, maar toe maar vir vrydenkendes. K. K. Kazenambo (RIP) was die enigste wat sy sê gesê het, en in onguns gekom het by die Power Club. Hy was 'n stem vir die stemloses en sy "remark for another candidate rather from the same ethnic group" that rattled many a skeleton! - Verkyker

Why is MTC's SMSs with regard to bank or money matters and normal chats being sent out so late, like a few to 5 days late? This is ridiculous and unacceptable to us who pay ridiculous high MTC fees. Shape up or ship out please.

MultiChoice Namibia, we no longer have multi choices to make on DStv channels, there is no longer various channels to choose from. International boxing fights like Top Rank, Sky boxing, Show Time is missing, no new movies, you'll cancel channel 131 Life Time as from end of May, and stop reminding me on my personal TV and cellphone with payment due date flashes, as if you’re some classy service provider. You better come up with something reliable convincing me to stay on as subscriber, no vague indistinct excuses.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!