SMS’e vir 24 September 2022
Na ’n skitterende oorwinning oor Sri Lanka het Namibië vasgeval teen Nederland en die Verenigde Arabiese Emirate. Dankie aan Pierre De Bruyn en sy span. Ek wonder egter wat het van die hulpafrigter Gareth Cloete geword. Is hy nou heeltemal oor die hoof gesien?
Die enigste navorsing wat op die Hardapvis gedoen word, is hoe hy proe. So verstaan die Swapo-regering die term selfversorging.
Ronel, dink weer oor jou bababokse! Omdat jy die simptome dokter en so die oorsaak stimuleer, gee jy die monster getrou sy kos om al groter en groter te word. Volg God se aanwysings in Sy Wysheid: Leer vrouens Sy kuisheidswette.
– Wees Nugter
Wil net weet wanneer is die laaste dag om simkaarte te registreer? Soek net ’n reguit antwoord. 31 Desember of het mens nog volgende jaar ook tyd?
Baie geluk en dankie aan Tsumeb-munisipaliteit wat deurnag die watervloei herstel het. Trots op julle.
Noodkreet uit Hardapstreek, Mariental, aan onderwysministerie. Leerlinge sit sonder onderwyser, wat sekere vakke moet aanbied, moet graad 10-eksamen aflê, wat nou? Gee terugvoering en asseblief besoek Mariental Hoërskool en gewis u met omstandighede. Bekommerde onderwyser en ouer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie