SMSe logo
SMSe logo

SMS’e vir 25 April 2022

Ai tog, wanneer gaan ons regering uitsluitsel gee omtrent die QR-kode wat benodig word vir ons inentingskaarte vir voornemende reisigers na die RSA?

Vrydag se berig oor begraafplase. Kom kyk bietjie hoe lyk Pionierspark-begraafplaas. 10 keer erger as Keetmanshoop. Dit kan nie so aangaan nie, dis mos ons geld.

Gemeenskap van Keetmanshoop, ons word nie ernstig opgevat deur Keetmanshoop-munisipaliteit se amptenare nie. Eerstens, hulle het die swembad reggemaak, maar dit kan nie meer gebruik word nie, die sportstadion in Krönlein is weer herstel, maar kan nog nie voltyds gebruik word nie.

Na aanleiding van dr. Obholzer se skrywe. Geen stadsbeplanning, onderwys of ekonomiese beplanning kan die skade van swak of geen gesinsbeplanning herstel nie. Dis nie politiek of propaganda nie, maar ’n donker toekoms vir ’n onvoorbereide nageslag.

You talk about foreigners must go out of Namibia, Germans, RSA, Americans. What about the Russians and Chinese?

Mnr. Claus Stein van Bank Windhoek Okahandja-tak, ek weet nie waar jy die jong man gekry het wat by sales voor sit nie, maar ek sê vir jou hy het my beïndruk.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!