SMS’e vir 25 April 2023
Langstrand, o Langstrand! Langstrand se waterdrukprobleme kom nie van nou af nie. Ons het al Desember geweldige waterprobleme daar gehad. Met onbevoegde bestuur en personeel gaan hierdie probleme nie opgelos word nie.
Republikein Vrydag 21 April, “ma van tien se hulpgeroep”. My vraag is, hoekom moet jy onder daardie omstandighede 10 kinders hê? Onverstandelik!
Ek is weer Saterdag 22 April deur ’n kavalkade van die pad af geforseer tussen Tsumeb en Grootfontein, deurdat die voorste verkeersvoertuig van voor af insy regterbaan reg op my afgepyl het. Die tweede een het slingerend oor die pad gery en die sommige langs mekaar. Ek as belastingbetaler was baie trots om te sien waarvoor ek betaal.
Mariental-gemeenskap staan op vir jul regte. Mariental-hospitaal het agter toe gegaan. Dit is oor die direkteur wat ’n demokratiese leier is, pasiënte word nie meer kos gevoed en gewas nie. Die direkteur beheer die PHC supervisor en nursing manager, sowel as die regional office. Die PHC supervisor ken nie hoe om sy personeel te beskerm nie. Sy maak net soos die direkteur sê. Minister of health kom help ons, want ons is bang om die werk te verloor.
Asseblief, wees gewaarsku, die scammers is besig. Hulle bedrieg my kwesbare mense wat blykbaar geld gewen het. Pasop, MTC was hul hande in onskuld.
Die mense wat die spoedborde tussen Swakop en Usakos opgesit het, was seker nie nugter nie. Die geringste ou draaitjies is nou high risk accident zones? Watter bog.
Ai Republikein! @ Groot op voorblad in vandag se koerant. Market Watch, B7, Focus 60-bladsye, maar geen Focus binne? Julle spelling is ook pateties, geen proeflesers nie, geen werklike nuus nie, sleg government, en politiek?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie