SMS’e vir 25 Augustus 2022
Die groenwaterstofprojek sal vir Namibië niks inbring, solank hierdie korrupte regering se vuil en steelvingers daarin betrokke is. Daar gaan net weer onbekwame en onbevoegde direkteurs aangestel word en woeps verdwyn die geld soos mis voor die son. Nog ’n VROT!
Republikein, kan jul asseblief die Gazette publiseer wat stipuleer dat Covid-toetse en bewyse nie meer nodig is vir oorgrens nie. Namibië en Suid-Afrika.
Wil tog net hoor of die weermag nie net met patrollie kan begin naby Desember en dit gaan roof roof.
The NBC must correct their advert of sport: TAG OF WAR must read TUG of WAR, please!
Help asseblief! Die werkers van Katutura-ouetehuis het nog nie hul maandelikse salarisse ontvang nie. Daar is nie iemand om vir die geld te teken nie. Help asseblief, hulle het skoolkinders wat nie busgeld het nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie