SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 25 Augustus 2023

Mandy Rittmann
Om draadstrikke te stel is seker die grootste euwel en sonde wat ’n mens aan ’n dier kan doen.

Die belastingbetaler en NGO’s finansier en doen baie moeite teen wilddiefstal, en dan is daar 62 draadstrikke by Okaukuejo. Wat se skande vir Namibië voor die toeriste. Kan die minister van MET nie liewer bedank of aftree nie?

Lady Pohamba-hospitaal. Kan u nie die aandbesoektyd ’n bietjie vroeër maak nie? Ons voel onveilig om so laat so ver te ry. Sal ook goed wees vir ons wat werk. Asseblief, ons sal dit waardeer. Ook vir pensioenarisse.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!