SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 25 Januarie 2024

Mandy Rittmann
Die huidige moordgeval in Rehoboth bring my op die punt om hierdie bail (borg) te bevraagteken. Minister van Justisie, asseblief, ons senior burgers soek ’n antwoord by jou!- (Senior Citizen (67)

Ek soek tog ’n smartphone, ’n tweedehandse een. As iemand my kan help, dit is vir die kerk om my Bybel te lees. Asseblief, ek lê met ’n gebreekte heup nou al vir ses maande. Help, al is die screen stukkend, solank dit werk.

Charlotte, jou sê maar net is spot-on. Lekker gelag oor die kabouter-lyf roombuisies en alles wat daarmee gepaard gaan!

Vraag aan die Padverkeersowerheid (Roads Authority): Wat is die doel van die 40 km/uur spoedbord op die Gross Barmen-pad net voor die Okahandja-inkoopsentrum? Moet mens nou in die res van die dorp 40 km per uur ry, want daar is nêrens weer ’n opheffing van die 40 km per uur nie?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!