No Image Caption

SMS’e vir 25 Julie 2022

Ek wil net weet van versekerings. Julle trek presies elke maand julle premie van jou bankrekening af, maar indien jy ’n eis instuur, wag jy tot met ’n maand voor julle reageer. Van julle staff is onbeskof indien jy navraag doen.

Enige persoon wat jou op jou pay dag bel vanaf die bank moet jy weet dis ’n scam. Veral as hy van ’n privaatnommer skakel en nie van ’n landlyn nie. Ek het dieselfde oorgekom, die 20ste Junie, maar was te slim vir hom. So wees versigtig vir scammers. Bel onmiddellik die bank as so ’n persoon jou skakel.

Kan government tog ook aandag gee aan jong mense, wat nie skool kon klaar maak nie, Het die opportunity, gee om, gaan vir soldate, polisiewerk. Hulle het die breins, wat in strate loop, wat smag na werk. Asseblief, kyk daarna. Die wat die punte het, stel nie belang.

Otjiwarongo se polisie, die skelmste in die land. Baie geluk Otjiwarongo, jy maak ’n saak, dan word jy gebel met jou naam, ID en saaknommer, maar dan word jy gevloek. My saak al drie weke terug gemaak, geen ondersoek, fraud. Otjiwarongo se polisie laat die suspect vry sonder dat voetspore gekyk is. Navrae gedoen oor die saak, maar niemand weet. Sleg, maar daar is altyd ’n kar vir vleis.

Crispin Clay warmly invites you to celebrate his fifty years in Namibia at a public reading of his poems and stories called laugh, sob, itch! At six thirty pm this Monday, the twenty fifth of July at the Namibia Scientific Society, NWG Centre, opposite the National Theatre. Hope to see you! Cheers!

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!