SMS’e vir 25 Maart 2024
As ons as kollegas oggendure op pad werk toe is met die werksbussie, dan sien ek hoe mense vir huurmotors staan en wag. Dan sê die driver nog, hy ry nie daarom nie. Mense, dis moeilik. Ek sê net alle lof en eer aan die Here, dat ek vir Coca-Cola werk. Baie, baie dankie Coca-Cola dat julle altyd omgee vir jul werkers.
Werk, maar tussen in bel hulle families en vriende. Hoeveel werk handel hulle per dag af? Rêrig pateties!
These helicopter pilots have no respect for other people! They think they are God.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie