SMS’e vir 25 Oktober 2022
Korrupsie raak ingewikkeld as A nie vir B kan ondersoek nie, omdat dié reeds bedank het. Amper so logies as die dief wat wegkom omdat die polisiemotor se knormoer in sy maai is.
I have heard of countless brutal dictators around the world, but non so tyrannical as to deny their enemies the basic human needs like a roof and a plate of food. In Christianity it is happening. Ask the late father Gert Petrus. A true man of God.
Is Tsumeb die enigste plek in die wêreld waar die krag kort-kort vir ’n hele Sondag afgesny word, omdat iets urgent aan gewerk moet word? Ek het dit nog nooit in die buiteland ervaar nie. Is ons maar net meer agter die klip as die res?
Ek soek tog raad vir groot miere in die huis, veral in die aand, ek sien nie bedags nie.
Ek het ’n probleem, dis net ons ou mense wat meesal die Republikein-koerant koop, maar dit lyk my dis nou meer engles of english-nuus in die koerant en dis nie reg nie.
Ondangwa jul verdien om dorp van die jaar te wees, om op eie inisiatief jul dorp skoon te maak, om nie te wag tot die president verwag om skoon te maak nie. Dis ’n lewenswyse, elke dag! Pragtige voorbeeld om na te volg!
’n Supermark in Khomasdal, maak tog julle panne skoon voor julle die volgende brood deeg in sit, groot asseblief die brood se skil ruik en smaak diep sleg.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie