SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 25 September 2023

Mandy Rittmann
Die seun wat 1,3 miljard dollar se tender gekry het, moet nie so gedoen word nie. Daardie geld gaan alles uit ons land, Namibië. Kan tenderaars in ons land die tender ontvang sodat werkskepping kan gebeur en die geld in Namibië bly? Asseblief, hoe het daardie kind burgerskap gekry?

*

Deesdae bestaan kapanavleis meestal uit gesteelde, in draadstrikke, versmoorde diere wat onhigiënies voorberei word. Namibië se vleisuitvoer-standaard kan dit nie langer toelaat nie.

*

Die hoofrede waarom wild-en veediefstal al hoe meer toeneem in Namibië, is die verouderde wet dat kapanavleis nie onderhewig is aan gesondheidsregulasies en inspeksies nie en geen naspeurbaarheid het nie.

*

Ek is ’n ma van twee kinders. Ek soek asseblief hulp met kos en toiletware. Ek kry baie swaar en honger, ek vra groot asseblief, my mense.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!