SMS’e vir 26 April 2023
Volgens nuusberigte vandag 25 April is die staat weer eens verantwoordelik vir die tot niet gaan van die Mashare-landbouskema in die Noorde. Ek doen ’n beroep op alle kerke en denominasies in Namibië om ’n biddag te reël dat God die huidige regering mag wegruk en vervang met ’n Goddelike instelling wat as voorbeeld vir die wêreld sal wees. Ek vra dat God Almagtige hierdie land sal regeer en dat God almal sal bekeer wat sy orde teenstaan, want ek verklaar nou Namibië as Heiligdom van God Almagtig. Amen
Republikein, omtrent geen nuus nie, net drie bladsye en baie advertensies.
Telecom, hoekom antwoord julle nie jul telefone nie? Hoekom werk Iway nie? Jul mors duisende se tyd.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie