No Image Caption

SMS’e vir 26 Julie 2022

Hoekom moet kinders forseer word om op skoolkampe te gaan? Ek weier. Nommer een is die paaie gevaarlik en nog ander redes, onder andere kampeer tussen reptiele. Gee asseblief ouers die keuse.

Die HR van Bethanie Village Council is net besig om mense van die Noorde in te voer in strategiese poste, terwyl die grote Kharas Region ook gekwalifiseerde mense het en die plaaslike inboorlinge van die region mag nie werk kry nie. Kan daar asseblief ondersoeke ingestel word, kan die Governor nie vir haar region opstaan soos die ander governors nie?

Verbeel julle nou net as alle werkers wat - in voortgesette moeilike tye - ook maar ontevrede met hul besoldiging is, elke keer sou besluit om te staak om hul wil af te dwing ... Maar ek moet saamstem dat vyf jaar 'n baie lang tyd is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!